Hier by Marina Matwssers spog ons, oor ons goeie dienste

industriele-matwas-masjien

Ons professionele span,  het die ondervinding en ervaring om die beste resultate te kry.

Alle hardnekkige vuilgoed word diep vanuit u matte verwyder met omgewingsvriendelike skoonmaak produkte deur ons stoomskoonmaak masjiene.  Ons mat spesialiste is spesifiek opgelei om verskeie voorwerpe deeglik en skoon te was vanaf volvloer matte tot en met verskeie groottes los matte.   Ons veelsydige industriele masjiene was vanaf banke tot los kussings en as u dit sou verkies die kinders se teddiebere ook.

Ons Portefeulje

Ons professionele span het die ondervinding en ervaring om die volgende te was:

  • VOLVLOER MATTE

  • LOS MATTE

  • GEWEEFDE MATTE

  • PERSIESEMATTE

  • LANG- EN KORT HAAR MATTE

  • SITKAMERSTELLE

  • EETKAMERSTELLE

  • BEDKOPSTUKKE

  • GORDYNKAPPE

  • VOERTUIG MATTE EN SITPLEKKE

  • KARAVAAN BEDDENS, MATTE EN SITPLEKKE

    ens…

    Kontak Allen vir u afspraak vandag…