Reel n afspraak.

Ek glo u wil ons kry om u matte en meubelbekleutsels skoon te maak met ons industriele Semca masjien.

Kontak gerus vir Allen, kry n kwotasie en reel n afspraak vandag.

Ons lewer graag ons stoomskoonmaak dienste deur die heule Pretoria, klerksdorp en omliggende areas.

los-mat-marina-matwassers
marina-matwassers-dining-chairs

    Werks Uure

    Maandag- Frydag: 07:30 am - 08:30 pm
    Saturdag: 07:30 am - 02:00 pm

    Geleë

    Pretoria
    Kontak Allen: 082 754 7734
    Email: info@marinamatwassers.co.za

    Geleë

    Klerksdorp
    Kontak Rólene: 060 426 0054
    Email: info@marinamatwassers.co.za