Ons bestaan al vir meer as 29 jaar. Ons bekwame, opgeleide personeel help u met die skoonmaak en onderhou van u matte en meubelbekleedsels by u besighede en huise.
ONS SPANNE VAN PRETORIA EN DIE OMLIGGENDE AREAS IS OPGELEI MET N INDUSTRIËLE SEMCA MASJIEN.